#3217 Suide van Namibia Safari toer
Current bid: N$5,000.00
Besoek ses baie gewilde verblyfplekke in die pragtige Suide an ons land.
Grunua Chalets, dubbelkamer met A la Carte onbyt ingesluit by Toekies
Godwana Canyon Roadhouse, dubbelkamer met ontbyt.
Seeheim hotel, dubbelkamer met aand ete en ontbyt ingesluit.
Alte Kalkofen, dubbelkamer met ontbyt ingesluit.
Klein Aus Vista, dubbelkamer met ontbyt ingesluit.
Comorant House in Luderitz, self sorg, see uitsig balkon dubbelkamer.
Aand of middagete by Essenzeit , ete voucher is N$500.00 en moet vooraf geboek word.
Die Safari pakket is geldig vir ses (6) maande en is onderhewig aan beskikbaarheid en moet vooraf bespreek word.
Kan slegs as pakket gekoop word en is nie omruilbaar vir kontant nie.
Description

Total Bids Placed:
Bidder Name | Bidding Time | Bid | Auto |
---|---|---|---|
Nadiaterblanche | July 29, 2025 9:44 pm | N$5,000.00 | |
Auction started | July 28, 2025 11:00 am |
Reviews
There are no reviews yet.