Description
–
Skaap nie lam nie –
Dis
nie ‘n geleende prentjie nie, ook nie AI nie. Dis die ware Jakob wat daar aan
die hak hang! Viertand slaghamels opgesaag en verpak. ‘n Hele 20kg se
Kalahariskaap in ‘n boks. Nek,ribbes, bladvleis, boud, rug – alles.
Total Bids Placed:
| Auction starting | |||
No more offers for this product!







Reviews
There are no reviews yet.