#3932 56kg PERSIE SLAG HAMMEL

Reserve price Not met!

Hammel weeg 56kg lewendig .

Kan ook op aanvraag geslag word en boud en blad gelewer word.

Kan die karkas/vleis lewer op Gobabis, Aranos, Leonardville, Windhoek.

As lewendig verkies moet koper self vervoer reel , beskikbaar in Leonardville

VIR VERDERE NAVRAE KONTAK

ANNERI 081 762 3522

HANNES 081 393 2922

Item condition: New

Auction expired without reaching reserve price