KANAAL 7 RADIOTHON 2026

NB! In order to bid you MUST have completed all the sections under the MY ACCOUNT section BEFORE bidding. CLICK MY ACCOUNT ON THE ABOVE MENU

#5970 Van Rooy Ram – Kwaliteitsteeldier Waarde:N$3000

Winning Bid: N$3,100.00

Lourens en Henriette Le Grange van Summerdown skenk hierdie goeie kwaliteit Van Rooy-ram ter waarde van N$3 000. Die ram is nie ’n stoetram nie, maar is van baie goeie gehalte. Sy voorgeslagte was voormalige skoukampioene op die Otjiwarongo-skou.

Die ram kan op Saterdag 5 September in Otjiwarongo afgelewer word. Aflewering in Gobabis of Windhoek kan moontlik gereël word. Kopers in ander gebiede sal die ram self moet afhaal.

Kontak: Lourens Le Grange – 081 127 9170

Slegs WhatsApp, aangesien selfoonsein op die plaas baie swak is.

Skenkers: Lourens en Henriette Le Grange – Summerdown

Item condition: New

Description

Total Bids Placed:

Auction has expired

Highest bidder was: Rainie Mostert

Bidder Name Bidding Time Bid Auto
Rainie Mostert July 31, 2026 1:34 pm N$3,100.00
Trudi van Tonder July 31, 2026 1:31 pm N$2,900.00
Rainie Mostert July 31, 2026 8:53 am N$2,700.00
Farah01 July 31, 2026 5:17 am N$2,500.00
Rainie Mostert July 30, 2026 8:33 pm N$2,000.00
Desmond Van Wyk July 30, 2026 6:44 pm N$1,800.00
Auction started July 30, 2026 6:24 pm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “#5970 Van Rooy Ram – Kwaliteitsteeldier Waarde:N$3000”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

No more offers for this product!

SOBYSO 2026

"THERE IS SOMETHING FOR EVERYONE"
Support
Solutions
KANAAL 7

Ara Straat
Doradopark
Windhoek
Namibia
9000
Company
Copyright © 2026 Sobyso. All rights reserved. DSNet