#8089 Hout speelstel vir seuns

Winning Bid: N$575.00

Besonderse stel handgemaakte speelstel!

Gemaak en geskenk deur Mnr Nieuwoudt van CRN Tow-in Walvisbaai – baie baie dankie!

Trok en sleepwa is 60cm lank en resies motors is 17cm elk

Sien meer van CRN Tow-in aanlyn:

(20+) CRN TOW-IN – WALVIS BAY – NAMIBIA Tel: +264… – Namibia Travel Info | Facebook

Item condition: New

Categories: , ,