#9212 – Ingelegde produkte hamper

Winning Bid: N$510.00

Ingelegde produkte hamper:

1 x bottel Vyekonfyt

1 x bottel Tamatiekonfyt

2 x bottels Lemoenkonfyt

1 x bottel olywe

1 x bottel beet

Die bottels met inhoud weeg tussen 1kg en 1,4kg.  Dit is glas mayonaise bottels.

Aflewering sal na afloop van die veiling met koper gereël word.

Geskenk deur Marie Nel

Item condition: New