# 9214 – 1 x Soetsuurdeeg brood (op bestelling)
1 x Soetsuurdeeg brood – word op bestelling gebak – geskenk deur Lize-Marie van Wyk
Daar sal na afloop van die veiling met die koper gereël word in verband met die gebak.
Gochas doen hul veiling op whatsapp vanaf Dinsdag 29 Julie om 10h00 en eindig Vrydag 1 Augustus om 21h00 – Om te kan bie moet u Gochas se whatsapp groep join asseblief.
https://chat.whatsapp.com/LyBvUgbJZbxFmipPshyEiR
Vir enige navrae, kontak vir Johlene by 0812296332 – slegs whatsapp of sms, Johlene is doof.
Description

Reviews
There are no reviews yet.