# 9219 – Geraamde oorspronklike olieverf skildery deur Adri Blaauw
Geraamde oorspronklike olieverf skildery deur Adri Blaauw (1983) geskenk deur Adri Barnard
Adri Blaauw is woonagtig in Keetmanshoop. Die skildery is ‘n landskap toneel met Kokerbome in die Keetmanshoop omgewing.
Aflewering sal met koper gereël word na afloop van die veiling.
Gochas doen hul veiling op whatsapp vanaf Dinsdag 29 Julie om 10h00 en eindig Vrydag 1 Augustus om 21h00 – Om te kan bie moet u Gochas se whatsapp groep join asseblief.
https://chat.whatsapp.com/LyBvUgbJZbxFmipPshyEiR
Vir enige navrae, kontak vir Johlene by 0812296332 – slegs whatsapp of sms, Johlene is doof.
Description

Reviews
There are no reviews yet.