KANAAL 7 RADIOTHON 2025

NB! In order to bid you MUST have completed all the sections under the MY ACCOUNT section BEFORE bidding. CLICK MY ACCOUNT ON THE ABOVE MENU

# 9222 – Geraamde oorspronklike skildery deur Leslie Albertyn (2000)

Geraamde oorspronklike olieverf skildery deur Leslie Albertyn (2000) geskenk deur Adri Barnard

52cm x 72cm – ‘n Toneel naby Milnerton in die Weskaap met die pragtige Tafelberg in die agtergrond.

Leslie Albertyn was ‘n bekende olieverf skilder wat gespesialiseer het in die skilder van die pragtige landskappe van Suide-Afrika. Leslie Albertyn is oorlede in 2011.

Aflewering sal met koper gereël word na afloop van die veiling.

Gochas doen hul veiling op whatsapp vanaf Dinsdag 29 Julie om 10h00 en eindig Vrydag 1 Augustus om 21h00 – Om te kan bie moet u Gochas se whatsapp groep join asseblief.

https://chat.whatsapp.com/LyBvUgbJZbxFmipPshyEiR

Vir enige navrae, kontak vir Johlene by 0812296332 – slegs whatsapp of sms, Johlene is doof.

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “# 9222 – Geraamde oorspronklike skildery deur Leslie Albertyn (2000)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

No more offers for this product!

SOBYSO 2025

"THERE IS SOMETHING FOR EVERYONE"
Support
Solutions
KANAAL 7

Ara Straat
Doradopark
Windhoek
Namibia
9000
Company
Copyright © 2025 Sobyso. All rights reserved. DSNet