# 9227 – Auob Country Lodge Voucher
AUOB COUNTRY LODGE VOUCHER geskenk deur Namibia Country Lodges
2 nagte vir 2 persone met ontbyt en aandete ingesluit plus ‘n wildrit aktiwiteit – Geldig tot 31 Julie 2026
Auob Country Lodge is geleë 5km vanaf Gochas op die C15 gruispad. Die lodge nestel tussen die ikoniese rooi sandduine van die Kalahari en die droë rivierbedding van die Auob rivier. Kom ervaar die onvergeetlike Namibiese gasvryheid en die asemrowende natuur tonele by Auob Country Lodge.
Die koper sal na afloop van die veiling gekontak word in verband met die koopbewys.
Gochas doen hul veiling op whatsapp vanaf Dinsdag 29 Julie om 10h00 en eindig Vrydag 1 Augustus om 21h00 – Om te kan bie moet u Gochas se whatsapp groep join asseblief.
https://chat.whatsapp.com/LyBvUgbJZbxFmipPshyEiR
Vir enige navrae, kontak vir Johlene by 0812296332 – slegs whatsapp of sms, Johlene is doof.
Description

Reviews
There are no reviews yet.