KANAAL 7 RADIOTHON 2025

NB! In order to bid you MUST have completed all the sections under the MY ACCOUNT section BEFORE bidding. CLICK MY ACCOUNT ON THE ABOVE MENU

# 9228 – Twyfelfontein Country Lodge Voucher

Twyfelfontein Country Lodge Voucher geskenk deur Namibia Country Lodges

2 nagte vir 2 persone met ontbyt en aandete ingesluit plus ‘n wildrit aktiwiteit – geldig tot 31 Julie 2026

https://twyfelfontein.com.na/

Twyfelfontein is geleë in Damaraland – 143km vanaf Uis en 98km vanaf Khorixas.  Dit is ‘n ware landmerk in die hartjie van een van die wêreld se skouspelagtigste wildernisgebiede. Dit is in die UNESCO wërelderfenis gebied – die tuiste van een van die mees uitgebreide versameling rotskuns in Suider-Afrika.

Die koper sal na afloop van die veiling gekontak word in verband met die koopbewys.

Gochas doen hul veiling op whatsapp vanaf Dinsdag 29 Julie om 10h00 en eindig Vrydag 1 Augustus om 21h00 – Om te kan bie moet u Gochas se whatsapp groep join asseblief.

https://chat.whatsapp.com/LyBvUgbJZbxFmipPshyEiR

Vir enige navrae, kontak vir Johlene by 0812296332 – slegs whatsapp of sms, Johlene is doof.

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “# 9228 – Twyfelfontein Country Lodge Voucher”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

No more offers for this product!

SOBYSO 2025

"THERE IS SOMETHING FOR EVERYONE"
Support
Solutions
KANAAL 7

Ara Straat
Doradopark
Windhoek
Namibia
9000
Company
Copyright © 2025 Sobyso. All rights reserved. DSNet