#9233 – Kombuis mandjie hamper

Winning Bid: N$600.00

Kombuis mandjie hamper:

Skottelgoed
afdroograk
Gedrukte viniel loper
Tafeldoek
Verskeidenheid geurmiddels
Konfyt
Servette
Vatlappies
Vadoeke
Koekies
Resepteboek
Koekiedrukkers
Potstaander

Aflewering sal met koper gereël word na afloop van die veiling.

Geskenk deur JH Louw – Livestock Agents (Jannie)

Item condition: New