#9234 – Geskenkpakkie vol bederfies

Winning Bid: N$600.00

Geskenkpakkie vol bederfies:

1 x
Tafeldoek
1 x stel vatlappe
1 x geverfde dekor plankie
1 x Annique kosmetiese sakkie
1 x Oh so Heavenly Lyfseep
1 x Oh so Heavenly Lyfbotter
1 x Avon hand en lyfroom
1 x waterbottel
2 pakke beskuit
3 pakkies 36g Oreo koekies
1 x Aero sjokolade
2 x sakkies Nescafe Cappuccino
4 x sakkies Rooibos Cappuccino
1 x pakkie (10 sakkies) vyf
rose tee
1 x Leef tydskrif
1 x Liqui Fruit rooi druiwesap
1 x pakkie 500g Antiqua filter
koffie

Aflewering sal met koper gereël word na afloop van die veiling.

Geskenk deur JH Louw – Livestock Agents (Jannie)

Item condition: New