# 9236 – Gehekelde kombers (Genadekombers) 100cm x 150cm
Gehekelde kombers – Johlene se genade-kombers – geskenk deur Johlene Meyer
100cm x 150cm
Hierdie kombers is gehekel tydens Johlene se herstel en groei na haar 1ste Kogliëre inplanting. Die Here se genade is onbeskryflik groot en met elke stekie en vordering van die kombers, het Johlene se reis in ‘n nuwe wêreld van klank gevorder. Soos wat sy moes leer om te hoor, so het sy ook geleer om te hekel en het besluit om hierdie pragtige kombers aan Kanaal 7 te skenk om dankie te sê vir hulle betrokkenheid by haar reis.
Aflewering sal met koper gereël word na afloop van die veiling.
Gochas doen hul veiling op whatsapp vanaf Dinsdag 29 Julie om 10h00 en eindig Vrydag 1 Augustus om 21h00 – Om te kan bie moet u Gochas se whatsapp groep join asseblief.
https://chat.whatsapp.com/LyBvUgbJZbxFmipPshyEiR
Vir enige navrae, kontak vir Johlene by 0812296332 – slegs whatsapp of sms, Johlene is doof.
Description

Reviews
There are no reviews yet.