#9237 – Jumbo legkaartrolmat (122 x 91,5 cm)
Winning Bid: N$250.00
1 x Jumbo Legkaartrolmat (122 x 91,5 cm)
Perfek vir legkaarte met tot 3000 stukke!! Pak jou legkaart op die “Masterpieces” legkaartmat uit. Wanneer jy wil ophou, rol dit eenvoudig op – selfs met die los stukke daarop. Bêre die opgerolde mat totdat jy weer gereed is om daaraan te werk.
Sluit ‘n veelsydige oprolbare eenheid met drie dele in wat tot ‘n stewige buis van 36 duim aanmekaargesit kan word.
Aflewering sal met koper gereël word na afloop van die veiling.
Vir enige navrae, kontak Gochas senderkomitee:
Johlene 0812296332 (whatsapp)
Izak 0817165731
Description

Total Bids Placed:
Auction has expired
Highest bidder was: Dimpeltjies
| Bidder Name | Bidding Time | Bid | Auto |
|---|---|---|---|
| Dimpeltjies | August 1, 2026 11:43 am | N$250.00 | |
| Lilian | July 31, 2026 9:59 pm | N$210.00 | |
| Dimpeltjies | July 31, 2026 4:54 pm | N$200.00 | |
| Dimpeltjies | July 30, 2026 1:03 pm | N$180.00 | |
| Johlene | July 28, 2026 11:50 am | N$150.00 | |
| Auction started | July 28, 2026 11:00 am | ||

Reviews
There are no reviews yet.