#9239 – Auob Country Lodge geskenkbewys
Reserve price Not met!
Auob Country Lodge geskenkbewys geskenk deur Riaan Brandt van Namibia Country Lodges
Auob Country Lodge, geleë aan die oewers van die droë Auobrivier in die hartjie van suidelike Namibië, nooi u uit om die skoonheid van die Kalahari te ervaar. Of u nou op soek is na ‘n rustige wegbreekplek, ‘n uitvalsbasis vir avontuur of ‘n proe van ware Namibiese gasvryheid – ons lodge bied die perfekte kombinasie van gerief en natuur.
Akkommodasie vir 2 nagte vir 2 persone met ontbyt en aandete ingesluit, asook ‘n wildrit aktiwiteit. Die geskenkbewys is geldig vanaf 1 Augustus 2026 tot 31 Julie 2027.
Vir enige navrae, kontak Gochas senderkomitee:
Johlene 0812296332 (whatsapp)
Izak 0817165731
Description

Total Bids Placed:
Auction has expired
Auction expired without reaching reserve priceHighest bidder was: Dimpeltjies
| Bidder Name | Bidding Time | Bid | Auto |
|---|---|---|---|
| Dimpeltjies | July 30, 2026 9:03 pm | N$4,000.00 | |
| Dimpeltjies | July 30, 2026 4:33 pm | N$3,200.00 | |
| Dimpeltjies | July 30, 2026 4:33 pm | N$3,000.00 | |
| Dimpeltjies | July 30, 2026 4:27 pm | N$2,800.00 | |
| NatasjaBK | July 30, 2026 2:52 pm | N$2,400.00 | |
| Dimpeltjies | July 30, 2026 10:53 am | N$2,000.00 | |
| Dimpeltjies | July 30, 2026 8:52 am | N$1,800.00 | |
| Dimpeltjies | July 29, 2026 7:21 am | N$1,600.00 | |
| Dawid Prinsloo | July 28, 2026 7:20 pm | N$1,500.00 | |
| Johlene | July 28, 2026 1:10 pm | N$1,000.00 | |
| Auction started | July 28, 2026 11:00 am | ||

Reviews
There are no reviews yet.