KANAAL 7 RADIOTHON 2026

NB! In order to bid you MUST have completed all the sections under the MY ACCOUNT section BEFORE bidding. CLICK MY ACCOUNT ON THE ABOVE MENU

#9254 – Boek – Sagte Meubilering met jou omkapmasjien – Linette Maritz

Starting bid: N$10.00

Boek – Sagte Meubilering met jou omkapmasjien deur Linette Maritz

Hierdie praktiese stap vir stap handleiding is ryklik geïllustreer met volkleurfoto’s. Dit wys jou hoe om unieke gordyne, wegbinders, ‘n oorgetrekte spieël, ‘n lampskerm, dekens, ‘n teemus, tafelmatjies, kussingslope en ‘n doekesak te maak.  Daar is verskillende idees vir elke vertrek in die huis, van die voorportaal, sitkamer, badkamer en kombuis tot die hoofslaapkamer en baba- en kinderkamer.  Daar is ook waardevolle advies oor naalde, garing, spanning, steke en toebehore vir die omkapmasjien.

Vir enige navrae, kontak Gochas Senderkomitee:
Johlene 0812296332 (whatsapp)
Izak 0817165731

Item condition: Used

Time Left:
Ending On: August 1, 2026 12:00 pm
Timezone: Africa/Windhoek

Reserve price has not been met.

BID NOW
N$
(Enter more than or equal to : N$10.00 )
Categories: ,

Description

Boek – Sagte Meubilering met jou omkapmasjien deur Linette Maritz

Hierdie praktiese stap vir stap handleiding is ryklik geïllustreer met volkleurfoto’s. Dit wys jou hoe om unieke gordyne, wegbinders, ‘n oorgetrekte spieël, ‘n lampskerm, dekens, ‘n teemus, tafelmatjies, kussingslope en ‘n doekesak te maak.  Daar is verskillende idees vir elke vertrek in die huis, van die voorportaal, sitkamer, badkamer en kombuis tot die hoofslaapkamer en baba- en kinderkamer.  Daar is ook waardevolle advies oor naalde, garing, spanning, steke en toebehore vir die omkapmasjien.

Vir enige navrae, kontak Gochas Senderkomitee:
Johlene 0812296332 (whatsapp)
Izak 0817165731

Total Bids Placed:

Auction started July 28, 2026 11:00 am

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “#9254 – Boek – Sagte Meubilering met jou omkapmasjien – Linette Maritz”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

No more offers for this product!

SOBYSO 2026

"THERE IS SOMETHING FOR EVERYONE"
Support
Solutions
KANAAL 7

Ara Straat
Doradopark
Windhoek
Namibia
9000
Company
Copyright © 2026 Sobyso. All rights reserved. DSNet