#9258 – 1 x Draadkar – Lorrie met 2 sleepwaens met vrag

Winning Bid: N$1,800.00

1 x Draadkar – Lorrie met 2 sleepwaens met vrag

Dis ‘n sterk draadkar lorrie – hy kan ‘n vrag dra soos op foto, so kleinboet kan vir Ouma help groente oes ♥ Die vrag is ingesluit – emmertjie met grafies, boublokkies en ‘n water geweer en koekies, chips, lekkers en koeldrank.

Aflewering sal met koper gereël word na afloop van die veiling

Geskenk deur Jolida en Guan van Zyl

Item condition: Used

Categories: , ,