#9259 – Boek – Toergids vir Suid-Afrika – Maxwell Leigh
Winning Bid: N$50.00
Boek – Toergids vir Suid-Afrika deur Maxwell Leigh
‘n Versameling van 83 selfstandige, eendagtoere per motor, wat naastenby ‘n sirkel volg en elkeen in dieselfde sentrum begin en eindig, met ‘n kaart by elk wat maklik is om te volg. Die toerbeskrywings kombineer die uiters leesbare teks vol inligting met duidelike roeteaanwysings, terwyl 250 volkleurfoto’s ‘n aanloklike voorsmakie gee van wat die reisiger op die toere sal teëkom. Met hierdie gids kan jy die wonderlike verskeidenheid van Suid-Afrika ontdek.
Vir enige navrae, kontak Gochas senderkomitee:
Johlene 0812296332 (whatsapp)
Izak 0817165731
Description

Total Bids Placed:
Auction has expired
Highest bidder was: Dimpeltjies
| Bidder Name | Bidding Time | Bid | Auto |
|---|---|---|---|
| Dimpeltjies | July 29, 2026 5:08 pm | N$50.00 | |
| Auction started | July 28, 2026 11:00 am | ||

Reviews
There are no reviews yet.