#9269 – Boek: Leserskring se groot Handwerkboek

N$50.00

Boek: Leserskring se Groot Handwerkboek

‘n Gids vir almal wat hulself, hul huis en hul meubels goedkoop, prakties en kunstig aantreklik wil maak.

Let asseblief daarop dat die boek se rugkant met cellotape geplak is waar dit stukkend was. Verder is die boek nog baie netjies en goed opgepas.

Indien jy die boek wil koop, whatsapp Johlene 0812296332

Aflewering sal met koper gereël word na afloop van die veiling.

Geskenk deur Johlene Meyer