#9271 – Boek: Fotoplakwerk sonder oordaad

N$50.00

Boek: Fotoplakwerk sonder oordaad deur Tracy Boomer & Deborah Morbin

Nuttige wenke; nuwe tegnieke; verfafwerkings; stap vir stap foto’s; oorspronklike idees; maklike inskrywings; meer as 150 fotobladsye

Vir navrae, whatsapp Johlene 0812296332

Aflewering sal met koper gereël word na afloop van die veiling

Geskenk deur Johlene Meyer