Digital auctions will be conducted under the control of Channel 7, and the terms and conditions set out herein will apply to all digital auctions that take place.

1. BIDDER REGISTRATION AND VIEWING OF GOODS

1.1
Any person who wishes to participate in auctions must complete the online registration process.

1.2
When a bidder completes an online registration, bidders give permission for their personal information to be used by the auctioneer to create the registration in order to participate in the online auction.

1.3 Only persons who can enter into legal, binding agreements according to Namibian law may register as bidders. The online services are not available to minors.

1.4 Bidders who wish to view the various goods that will be available at the auctions can do so at https://sobyso.com.na/.

2. DATES AND TIMES OF AUCTIONS

2.1 The date and time of the auction will be published on the website and social media.

2.2 An auction catalog with most of the items will be available online at least 24 (twenty-four) hours before the start of the auction. Additional items will be added during the auction.

3. AS IS AND APPLICATION OF CONSUMER PROTECTION ACT

3.1 The auctioneers are not liable for any errors or inaccuracies in the description or identification of any lot items. When a bidder makes an offer, it will be assumed that the bidder is aware of the goods being bid on.

3.2 All items are sold "as is." The buyer will not be protected by the provisions of the Consumer Protection Act.

4. SALES BY AUCTION

4.1 Sales at an auction are finalized with the fall of the auctioneer's hammer/digital clock or any other customary manner.

4.2 The highest accepted bid will be deemed to be the buyer.

4.3 If there is a dispute between two or more bidders, the auctioneer has the right to determine whether the lot will be put up for sale again or which party will be designated as the buyer. The decision by the auctioneer in this regard is final.

4.4 If the bidder is successful, he/she will be notified that his/her bid was successful. The lot will automatically be placed on the bidder's account. The bidder will receive full information from K7 to facilitate the payment.

4.5 The auction is subject to reserve prices, which will be known before the sale of any item.

4.6 During the auction for which the bidder has registered, bids can be placed by clicking on the bid button.

4.7 The current bid will be displayed on the website.

4.8 The bidder acknowledges that he/she is bidding in a live auction and that each bid is binding even if it is mistakenly submitted.

4.9 In the event of tied highest bids, the earliest bid received and acknowledged will be accepted.

4.10 The auctioneer reserves the right to reject an online registration and withdraw permission to use the online auction service for any reason, whether before or during the auction.

4.11 The organizers reserve the right to postpone/extend the closing date should sales not meet the target on the original closing date.

5 PAYMENT PROCEDURE

5.1 Full payment information will be sent to the buyer.

5.2 Payment must be made via PayBuddy or Paygate (links are available on the website) or by EFT (bank details are included on the invoice) to CHANNEL 7 – FNB Business (281 872) Account: 6225 6615 140, or Bank Windhoek (481 972) Account: 1033 429 805.

5.3 The payment for a successful bid must be made within 5 (five) days of purchase.

5.4 In the event that payment is not received within 5 (five) days from the date the bid was awarded, Channel 7 reserves the right to cancel the award, retain the item, and resell it.

5.5 It is extremely important to quote the item and/or order number in the description field when you make a payment. Payments without item or order numbers cause serious delays in the administrative process. Delays caused by the omittance, or wrong item/order numbers will be the sole responsibility of the buyer. Channel 7 takes no responsibility in this regard.

6 REMOVAL OF ITEMS

6.1 Items that are not sold may be removed from the auction page.

6.2 Any item or lot sold during the auction may only be removed after the buyer has paid the full sale price or if an acceptable agreement for payment has been made between the buyer and Channel 7.

7 SHIPPING PROCEDURE

7.1 The removal, delivery, or courier of any item or lot will only occur after the buyer has paid the full amount due to the auctioneer and it has been reflected in Channel 7's bank account.

7.2 No lots will be released during the auction proceedings.

7.3 Delivery will be free within the borders of Namibia, except where it is clearly advertised otherwise with the item.

7.4 Delivery outside the borders of Namibia will incur an additional cost depending on the buyer's location.

8 OWNERSHIP AND RISK OF PROFIT AND LOSS

8.1 Ownership of the item or lot will be retained by Channel 7 until the full sale price is paid.

8.2 The risk of profit or loss of an item or lot will be transferred to the highest bidder/buyer upon the fall of the hammer/digital clock.

9 WITHDRAWAL OF BID

9.1 Any bidder who wishes to withdraw their bid may do so before the fall of the hammer/digital clock, which occurs when the specific lot is closed on the online auction.

9.2 The withdrawal of a bid must be in writing and will only be valid once the written withdrawal is received by the auctioneer.

10 INTERNET

10.1 The auctioneer accepts no responsibility for any interruption of the internet connection that leads to the disruption of a bidder’s internet connection during the live auction, whether it is the bidder's or the auctioneer’s internet problem.

10.2 The auctioneer accepts no responsibility for the loss of a potential purchase if the bidder’s internet connection is interrupted or the network is cut off during the auction process.

11 ENTIRE AGREEMENT REGARDING TERMS AND CONDITIONS

11.1 These terms of sale constitute the entire agreement between the parties involved with respect to the subjects discussed herein. No agreement, representation, or warranty between the parties, other than what is set forth in this document, is binding.

12
DOMICILIUM
12.1 The buyer chooses their domicile as provided in the registration documents.

13
DISCLAIMER
This version is the only version that is valid at all times to govern Channel 7's auction. Channel 7 reserves the right to change any of the terms and conditions as and when necessary.


Digitale veilings sal onder die kontrole van Kanaal 7 plaasvind en die bepalings en voorwaardes hier uiteengesit sal vir alle digtale veilings wat plaasvind, geld.

1 BIEËRREGISTRASIE EN BESIGTIGING VAN GOED

1.1 Enige persoon wat aan veilings wil deelneem moet die aanlyregistrasieproses voltooi.

1.2 Wanneer ʼn bieër ʼn aanlyn registrasie voltooi, gee bieërs toestemming dat sy/haar persoonlike inligting deur die afslaer gebruik mag word om die registrasie te skep om sodoende aan die aanlyn veiling te kan deelneem.

1.3 Slegs persone wat wettige, bindende ooreenkomste volgens die Namibiese wet mag sluit, mag registreer as bieërs. Die aanlyn dienste is nie beskikbaar aan minderjariges nie.

1.4 Bieërs wat na die veskeie goedere wil kyk wat by die veilings beskikbaar sal wees, kan dit byhttps://sobyso.com.na/ besigtig.

2 DATUMS EN TYD VAN VEILINGS

2.1 Die datum en tyd van die veiling sal op die webtuiste en sosiale media gepubliseer word.

2.2 ʼn Veilingskatalogus met meeste van die items sal ten minste 24 (vier-en-twintig) uur voor die aanvang van die veiling aanlyn beskikbaar wees. Addisionele items sal bygevoeg word tydens die veiling.

3 VOETSTOOTS EN TOEPASSING VAN KLANTEBESKERMINGSWET

3.1 Die afslaers is nie aanspreeklik vir enige foute of onakkuraathede in die beskrywing of identifikasie van enige lot artikels nie. Wanneer ʼn bieër ʼn aanbod maak, sal aanvaar word dat die bieër hom/haar vergewis het van die goed waarop gebie word.

3.2 Alle artikels word “voetstoots” verkoop. Die koper sal nie beskerm word deur die bepalings van in Klantebeskermingswetgewing nie.

4 VERKOPE PER VEILING

4.1 Die verkope by ʼn veiling is afgehandel met die val van die afslaer se hamer/ digitale klok of enige ander gebruiklike manier.

4.2 Die hoogste aanvaarde bod sal geag word om die koper te wees.

4.3 Indien daar ʼn geskil tussen twee of meer bieërs plaasvind, het die afslaer die reg om te bepaal of die lot weer vir verkope geplaas word of watter party as die verkoper aangewys word. Die besluit deur die afslaer in die verband is finaal.

4.4 Indien die bieër suksesvol is, sal hy/sy in kennis gestel word dat sy/haar bod suksesvol was. Die lot sal outomaties op die bieër se rekening geplaas word. Die bieër sal volledige inligting van K7 ontvang om die betaling te bewerkstellig.

4.5 Die veilig is onderhewig aan reserwepryse wat voor die verkoop van enige artikel bekend sal wees.

4.6 Tydens die veiling, waarvoor die bieër geregistreer het, kan daar gebie word deur op die bodknoppie te klik.

4.7 Die huidige aanbod sal op die webblad vertoon word.

4.8 Die bieër erken dat hy/sy op ʼn regstreekse veiling bie en dat elke bod bindend is self al is dit verkeerdelik ingedien.

4.9 In die geval waar die hoogste bod gelykop is, sal die vroegste bod wat ontvang en erken is, aanvaar word.

4.10 Die afslaer behou die reg voor om ʼn aanlyn registrasie te verwerp en toestemming terug te trek vir die gebruik van die aanlyn veilingdiens vir watter rede ook al, hetsy voor of gedurende die veiling.

4.11 Die organiseerders behou hulself die reg voor om die sluitingsdatum uit te stel/te verleng, sou verkope nie op teiken wees op die oorspronklike sluitingsdatum.

5 BETALINGSPROSEDURE

5.1 Volledige inligting vir betaling sal aan die koper gestuur word.

5.2 Betaling moet deur PayBuddy en Paygate (skakels is op die webtuiste beskikbaar) geskied of deur EFT (bankbesonderhede word op die faktuur ingesluit) KANAAL 7 – FNB Business (281 872) Rek: 6225 6615 140. OF Bank Windhoek (481 972) Rek: 1033 429 805.

5.3 Die betaling van ʼn suksesvolle aanbod moet binne 5 (vyf) dae van aankoop gemaak word.

5.4 In die geval waar die betaling nie binne 5 (vyf) dae vanaf die datum waarop die bod toegeken is, ontvang is nie, beskik die Kanaal 7 oor die reg om die toekenning te kanselleer, die item te behou en dit weer te verkoop.

5.5 Dit is baie belangrik om die item nommer en/of order nommer saam met die betaling, in die beskrywingsveld te verskaf. Betalings wat ontvang word sonder item/order nommers veroorsaak ernstige vertragings in die administratiewe proses. Enige vertragings en/of foute wat die gevolg is van geen en/of foutiewe tiem/order nommers, is volledig die koper se verantwoordelikheid. Kanaal 7 aanvaar geen verantwoordelik vir enige vertragings/foute in die proses wanneer die betaler nalaat of foutiewe item/order nommers verskaf.

6 DIE VERWYDERING VAN ITEMS

6.1 Items wat nie verkoop nie, mag vanaf die veilingblad af verwyder word.

6.2 Enige item of lot wat gedurende die veiling verkoop word, sal net verwyder mag word na die koper die volle verkoopprys betaal het of as daar ʼn aanvaarbare ooreenkoms tussen die koper en Kanaal 7 vir die betaal daarvan gemaak is.

7 VERSENDINGSPROSEDURE

7.1 Die verwydering, aflewering of koerier van enige item of lot sal eers geskied nadat die koper die die volle bedrag verskuldig aan die afslaer betaal het en dit in die bankrekening van Kanaal 7 verskyn.

7.2 Geen lotte sal tydens die veilingsverrigtinge ontslaan word nie.

7.3 Aflewering sal gratis binne die grense van Namibië wees, behalwe waar dit duidelik saam met die item anders adverteer word.

7.4 Aflewering buite Namibië se landsgrense sal teen ʼn ekstra koste gedoen word afhangende van die koper se ligging.

8 EIENAARSKAP EN RISIKO VAN WINS EN VERLIES

8.1 Eienaarskap van die item of lot sal deur Kanaal 7 behou word totdat die volle verkoopprys betaal is.

8.2 Die risiko van wins of verlies van ʼn item of lot sal oorgedra word aan die hoogste bieër/koper op die toeslaan van die hamer/digitale klok.

9 DIE ONTTREKKING VAN BOD

9.1 Enige bieër wat sy/haar bod wil onttrek mag so doen voor die toeslaan van die hamer/digitale klok. Dit sal wees wanneer die spesifieke lot op die aanlyn veilig gesluit word.

9.2 Die onttrekking van ʼn bod moet skriftelik wees en dit sal eers geldig wees wanneer die geskrewe onttrekking deur die afslaer ontvang is.

10 INTERNET

10.1 Die afslaer aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige onderbreking van die internetverbinding wat lei tot die onwrigting van ʼn bieër se internetverbinding tydens die direkte veiling nie, hetsy dit die bieër of afslaer se internetprobleem is.

10.2 Die afslaer aanvaar geen verantwoordelikheid vir die verlies van ʼn potensiële aankoop indien die bieër se internetverbinding onderbreek word of die netwerk gedurende die veilingsproses afgesny word nie.

11 HELE OOREENKOMS AANGAANDE DIE BEPALINGS EN VOORWAARDES

11.1 Hierdie verkoopsvoorwaarders maak die volledige ooreenkoms tussen die betrokke partye ten opsigte van die onderwerpe daarin bespreek uit. Geen ooreenkoms, voorstelling of waarborg tussen die partye, buiten dit wat in die dokument uiteengesit is, is bindend nie.

12 DOMICILIUM

12.1 Die koper kies sy/haar domicilium soos voorsien in die registrasiedokumente.

13 Vrywaring

Hierdie weergawe is die enigste weergawe wat te alle tye geld om Kanaal 7 se veiling te rig. Kanaal 7 behou die reg voor om enige van die voorwaardes te verander soos en indien nodig.