#3801 Verwerkte Slagskaap 20kg
Starting bid: N$0.00
–
Skaap nie lam nie –
Dis
nie ‘n geleende prentjie nie, ook nie AI nie. Dis die ware Jakob wat daar aan
die hak hang! Viertand slaghamels opgesaag en verpak. ‘n Hele 20kg se
Kalahariskaap in ‘n boks. Nek,ribbes, bladvleis, boud, rug – alles.
Verwerkte slagskaap kan in Gobabis en Windhoek op sentrale punte gelewer word. Ander dorpe is vervoer vir die koper se reëlings.
Description

Total Bids Placed:
| Auction starting | |||
No more offers for this product!

Reviews
There are no reviews yet.