#9252 – Boek – Die nutsman – Riaan Venter
Current bid: N$70.00
Boek – Die nutsman deur Riaan Venter
50 praktiese projekte vir jou huis. Riaan demonstreer stapsgewys hoe om van ‘n bababed tot ‘n staalfietsstaander te maak. Alle stappe word deur middel van volkleur foto’s toegelig met duidelike aanwysings, lyste van benodighede, snylyste en akkurate tegniese tekeninge – ‘n uiters geskikte geskenk vir die wat van selfdoenprojekte hou.
Vir enige navrae, kontak Gochas senderkomitee:
Johlene 0812296332 (whatsapp)
Izak 0817165731
Description

Total Bids Placed:
| Bidder Name | Bidding Time | Bid | Auto |
|---|---|---|---|
| Jannie491 | July 30, 2026 5:06 pm | N$70.00 | |
| Auction started | July 28, 2026 11:00 am | ||

Reviews
There are no reviews yet.