KANAAL 7 RADIOTHON 2026

NB! In order to bid you MUST have completed all the sections under the MY ACCOUNT section BEFORE bidding. CLICK MY ACCOUNT ON THE ABOVE MENU

Aranos

Enquiries: Lehana: +264 (0)81 350 2815

  • #1101 - Haarsny & -stilering

    #1101 – Haarsny & -stilering

    Current bid: N$550.00

    Geskenkbewys ter waarde van N$600 vir haarsny en -stilering deur Ilana’s Hair Gallery 2 op Aranos.

  • #1102 - Slagskaap karkas

    #1102 – Slagskaap karkas

    Current bid: N$2,000.00

    Slagskaap karkas van minimum 18kg uitslag-gewig.  C-graad.  Koper kan met skenker ooreenkom oor vet-gradering van karkas.  Foto net ter illustrasie – soortgelyk. 

    Lewering op Aranos of padlangs tot Windhoek op datum wat skenker pas.  Andersins is vervoerreëlings koper se verantwoordelikheid. 

    Waarde: N$1530.

  • #1103 - Braaipak

    #1103 – Braaipak

    Current bid: N$300.00

    Braaipak bestaande uit 1 pak skilpadjies (9), 400g boerewors, 400g kerriewors en 850g lam boudtjops geskenk deur Affiplaas vleisprodukte, Aranos. 

    Gelewer op Aranos, Gobabis, Stampriet, Windhoek, Walvisbaai, Swakopmund of Hentiesbaai per verskaffer se afleweringsdatums. 

    Waarde: N$290.

  • #1104 - Slagskaap karkas

    #1104 – Slagskaap karkas

    Current bid: N$1,800.00

    Slagskaap karkas van minimum 25kg uitslag-gewig.  Dorper/Meatmaster kruising.  B-graad.  Kakas soortgelyk aan dié op die foto vanaf die skenker.

    Lewering op Aranos of Hentiesbaai per leweringsdatum van skenker.  Andersins sal vervoerreëlings die verantwoordelikheid van die koper wees.

    Waarde: N$2250

  • #1105 - Slagskaap karkas

    #1105 – Slagskaap karkas

    Current bid: N$1,800.00

    Slagskaap karkas van minimum 25kg uitslag-gewig.  Dorper/Meatmaster kruising.  B-graad.  Kakas soortgelyk aan dié op die foto vanaf die skenker.

    Lewering op Aranos of Hentiesbaai per leweringsdatum van skenker.  Andersins sal vervoerreëlings die verantwoordelikheid van die koper wees.

    Waarde: N$2250

  • #1106 - Slagskaap karkas

    #1106 – Slagskaap karkas

    Current bid: N$2,000.00

    Slagskaap karkas van ±22kg van Suidland Abattoir, Aranos. Dorper of Meatmaster. C-graad.
    Lewering op Aranos of enige dorp padlangs tot in Windhoek op skenker se leweringsdatum.  Ander vervoerreëlings sal koper se verantwoordelikheid wees.
    Foto slegs ter illustrasie.  Nie die presiese karkasse nie.
    Waarde: N$1870

  • #1107 – Slagskaap karkas

    #1107 – Slagskaap karkas

    Current bid: N$1,650.00

    Slagskaap karkas van ±22kg van Suidland Abattoir, Aranos. Dorper of Meatmaster. C-graad.
    Lewering op Aranos of enige dorp padlangs tot in Windhoek op skenker se leweringsdatum.  Ander vervoerreëlings sal koper se verantwoordelikheid wees.
    Foto slegs ter illustrasie.  Nie die presiese karkasse nie.
    Waarde: N$1870

  • #1108 - Boerbrood

    #1108 – Boerbrood

    Varsgebakte boerbrood uit die oond van ‘n boervrou.  Net op Aranos beskikbaar.
    Skakel of WhatsApp ons vir ‘n bod:
    Lehana de Klerk 0813502815
    Jannie Booysen 0813855464

  • #1112 - Slaglam

    #1112 – Slaglam

    Current bid: N$1,400.00

    Slaglam karkas van 21kg.  Damara-skaap.  A-graad.  Karkas op foto.

    Lewering op Aranos, anders is vervoerreëlings die verantwoordelikheid van die koper.

    Waarde:  N$2415

  • #1113 - Langspeelplate

    #1113 – Langspeelplate

    Current bid: N$50.00

    ‘n Versameling 7 langspeelplate van popmusiek uit die 1970’s en vroeë 1980’s met die volgende titels:
    Springbok Hit Parade vol’s. 8 (1972), 15(1974), 22(1975) en 29(1976)
    Pop Shop vol. 26 (1985)
    Springbok Hits of the Week vol. 2 (1971)
    Non Stop Dancing 81 (1981)

  • #1114 - Langspeelplate

    #1114 – Langspeelplate

    Current bid: N$50.00

    ‘n Versameling van 8 langspeelplate van popmusiek uit vroeëre dekades.  Die volgende titels is ingesluit:
    1. DJ All Stars pay tribute to Tina Turner & Billy Ocean
    2. Souvenirs (Richard Clayderman, Ronnie Aldrich, Francis Goya)
    3. The sound of BREAD – Their 20 finest songs
    4. Teardrops III  (The Fureys, Foster & Allen, Geraldine, Ken Mullen, Brian & Ozzie)
    5. Modern Talking – Romantic Warriors
    6. The Soft Shoes
    7. Dance Party
    8. Pierre de Charmoy

  • #1115 - Elektriese braaitoestel

    #1115 – Elektriese braaitoestel

    Current bid: N$460.00

    George Foreman – Lean Mean Fat Grilling Machine.  Min gebruikte item, feitlik nuut.

  • #1116 - Binneshuise hoekrakkies

    #1116 – Binneshuise hoekrakkies

    Current bid: N$150.00

    Plastiek hoekrakkies vir binneshuise versierings.  Grootte:  24x24cm

  • #1117 - Spesery-rakkie

    #1117 – Spesery-rakkie

    Current bid: N$60.00

    Spesery-rakkie met plek vir papierrol.  Mates: 36,5 x 10,5 x 15cm.

  • #1118 - Sementkrip

    #1118 – Sementkrip

    Current bid: N$1,750.00

    Sementkrip geskik vir skaap en bees.  Kapasiteit: ±120 liter.  Lengte: 2,5m. Koper laai self ongeveer 40km suid-oos van Aranos.

  • #1119 - Elektriese staan-waaier

    #1119 – Elektriese staan-waaier

    Current bid: N$850.00

    Logik high velocity 45cm industrial pedestal fan.  Nog splinternuut.  Nooit gebruik.

SOBYSO 2026

"THERE IS SOMETHING FOR EVERYONE"
Support
Solutions
KANAAL 7

Ara Straat
Doradopark
Windhoek
Namibia
9000
Company
Copyright © 2026 Sobyso. All rights reserved. DSNet