#1137 – Potjiedeksel vurk en staander
Current bid: N$100.00Potjiedeksel vurk en staander

Enquiries: Lehana: +264 (0)81 350 2815


Rivierklippies uit die Nossob buite Aranos vir jou tuin se mooimaak. 10 sakke van ±20kg as ‘n lot. Grootte van klippies is 19mm. Gelewer op Aranos of in Windhoek.

Slaglam van 40kg lewendig gelewer op Aranos. Dorper/van Rooy kruising soos op foto.
