#1120 – TV arm/”bracket”
Current bid: N$100.00Shelfmate TV arm/”bracket” vir TV skerm grootte 26″-65″. Arm kan swaai (“full motion”).

Enquiries: Lehana: +264 (0)81 350 2815

Shelfmate TV arm/”bracket” vir TV skerm grootte 26″-65″. Arm kan swaai (“full motion”).

Blou Bulle/Bulls aandenkings bestaande uit groot vlag, voorskoot en bulletjie.

Pragtige, heerlike sjokoladekoek uit die kombuis van legendariese bakster – Julien Mostert. Daar is groot “baklei” elke jaar oor hierdie koeke, so waar is die manne met die groot spiere..?
Gelewer op Aranos of Stampriet.
Kontak Lehana de Klerk op 0813502815 of Jannie Booysen op 0813855464 (per WhatsApp) om jou bod te plaas.

Mini brikette-braaiertjie (Weber-tipe). Grootte: 20x25cm. Kan 4 braaibroodjies of 4-6 medium tjoppies of 1rol (1kg) wors vat.


Salton (model: SFS800) voedsel stoom masjien. Gebruikte item, maar in 100% werkende toestand. In oorspronklike verpakking.

Maak 6 doughnuts. Item is baie min gebruik. Toestand soos nuut. In oorspronklike verpakking.

Ottimo kolwyntjie maker. Maak 12 kolwyntjies. Item is baie min gebruik. Toestand soos nuut. In oorspronklike verpakking.

Geskenkbewys vir ‘n luukse gesigbehandeling ter waarde van N$500 deur Beauty Booth op Aranos.

Oriental teestel bestaande uit 6 koppies, 6 pierings, 6 bordjies, teepot, suikerpot en melkbekertjie.

Duitse porselein koffiestel bestaande uit koffiepot, suikerpot en melkbeker. Beïndruk jou koffiegaste…

Bedien jou bobaas sop op ‘n wintersaand in steil uit hierdie duursame porselein sopkom vervaardig in Tsjeggo-Slowakye. ‘n Duursame toevoeging tot jou tafel.

‘n Versameling van honderde posseëls, insluitend buitelandse seëls, ou RSA en SWA seëls, ens, ens.

Mini brikette-braaiertjie (Weber-tipe). Grootte: 20x25cm. Kan 4 braaibroodjies of 4-6 medium tjoppies of 1rol (1kg) wors vat.


